Graad 6 / Afrikaans HT / Woordsoorte en woordvorme
Deelwoorde
’n Deelwoord kom van ’n werkwoord af en beskryf iets. ’n Teenwoordige deelwoord wys die aksie is nog besig. ’n Verlede deelwoord wys die aksie is klaar. As die verlede deelwoord se klinker nie verander nie, is dit swak; as die klinker verander, is dit sterk.
Wat is ’n deelwoord?
Wat is ’n deelwoord?
0:00 / 0:00
1. Teenwoordige deelwoord
1. Teenwoordige deelwoord
0:00 / 0:00
2. Verlede deelwoord
2. Verlede deelwoord
0:00 / 0:00
3. Swak verlede deelwoord
3. Swak verlede deelwoord
0:00 / 0:00
4. Sterk verlede deelwoord
4. Sterk verlede deelwoord
0:00 / 0:00
Oefeninge
Kies 'n manier om hierdie onderwerp te oefen.