Graad 6 / Afrikaans HT / Sinne en grammatika

Ontkennende vorm

Ontkenning beteken jy maak ’n sin negatief. Met ander woorde, jy sê dat iets nie gebeur nie.

0:00 / 0:00




By vrae is daar twee moontlikhede:


Soms kan die betekenis verander.

Oefeninge

Kies 'n manier om hierdie onderwerp te oefen.